Facebook vir 19 November 2021
“Nuwe ID’s vir Namibiërs”:
Dis ‘n goeie idee maar ons sukkel nou al met ou ID’s, watter leeftyd gaan almal nuwe ID’s kry? – Linda Wessels Potgieter
Dis 'n goeie idee. Nou kan my seun wat nie ‘n ID het ook gaan vang. – Susanna Witbooi
Why why do we need new ID's? Unnecessary funds again. You can swear our country is swimming in money [and] there is no poverty. You can rather give that funds too our Katutura Hospital and schools to improve our growth as a healthy country. – Lee Milli Byleveld
Nonsense. We don’t eat ID Cards, we need jobs to fill our stomachs. – Ben Avula Ben
“Staat sê Fishrotters wás kop in een mus”:
Die ergste is hulle moes die vis geëet het, dan sou ek nog verstaan het, maar nee, toe eet hulle die geld en koop duur karre. Ons soek daai wat oorgebly het. – Bennie Patrick Palmer
“Besoedeling van akwifer ondersoek”:
Dit gaan dalk nog nie so ernstig wees nie. Maar as dit nie nou gestop word nie kom ons nagevolge oor ‘n paar jaar. – Kobus Vermeulen
“Tombstones vandalised”:
As hierdie mense gekry word, moet hul gemeenskapsdiens doen. Laat hul die strate vee en sypaadjies skoonmaak en trek hul klere aan wat wys hul doen gemeenskapswerk. – Karen Smith
In Afrikaans it’s said: “Ledigheid is die duiwel se oorkussing”. Give the young ones jobs, or conscript them for two years in the Defence Force. – Adolf Lori Pamo Shikongo

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie