Facebook vir 19 Oktober 2021
"...niks minder wreed."
“Hande af van Okavango-delta omgewing:”
Please tell those that are against it to start investing in Namibia. Nonsense. We need development and that oil will provide money for that development. – Alex Gariseb-Kisting
Ag wat weet hulle? Meeste was nog nooit eens hier nie. BP besit van die meeste rigs wêreldwyd. Mr Prince Charming se oliereus en hy sê niks daaroor nie. – Glen Farmer
Dis reg, beveg dit. Die laaste gedeelte van ons land hoef nie óók nog opgemors te word soos die res nie. Hou die hande, voete, pote én gulsigheid 'n slag op hok. – Marlene Mans
“Swakopmund-slagter baklei weer vir parool:”
Dis nou genoeg. Die man het sy straf uitgedien. – Calie Jacobs
Sal graag wil weet die vrouens wat hul babas doodmaak en weggooi hoeveel jaar kry hulle? Behoort hul ooit weer in die samelewing? Wie is ek en jy om te oordeel. – Sussie Maritz

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie