Facebook vir 2 November 2021
Facebook vir 2 November 2021

Facebook vir 2 November 2021

Mandy Rittmann
Afghanistan klop Namibië:

Well done! Dis ‘n jong span spelers met groot talent. – Jaco Bergh

Ek is net bly ons het dit sover gemaak. Julle was tops, Namibië. – Milliane Williams

Ek stem, hul het nogsteeds baie goed gevaar. Ons is trots op julle. – Elaine de Klerk

Nog steeds ons heroes. – Eugenie Pienaar

“Net vyf Afrikalande haal inentingsdoelwit:”

Dankie dat ons deel uitmaak van die 10% wat die entstof ontvang het. Ons het nie horings of sterte of ons het geensins verander nie, nog dieselfde mense. Ons het met ons verstand gedink. Ons het vergeet van regte en gedoen wat reg is. Want ons wil weer kan gaan kuier by ons kinders en familie. So voel ons. – Baba Van der Merwe

Dit gaan nooit gebeur nie. Ons in Namibië het heeltemal teveel oningeligte mense in ons land. Ons glo eerder TikTok en WhatsApp se fabels. – Christy Kröhne

Ook sien ek nie 200 000 sterftes nie... Mense is nou soos stoepsitters of soos Jona; sit op die stoep, drink koffie en kyk of die inenters gaan iets oorkom of soos Jona hoop die stad word verwoes. – Janus Oosthuizen

Nee wat, ons kies maar net om nie met daai goed ingespuit te word nie. Ons keuse of hoe? Net soos jy jou keuses maak. – Claudia Viljoen

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!