Facebook vir 21 April 2020
“Hael in die Kalahari”:
Francois, julle so bevoorreg en geseënd, geniet dit terdeë, memories forever, neem baie kiekies vir die komende nageslagte, herinner my so aan ons nedersetting Aus. - Magret Waters
Wat 'n gesig! Wat 'n belewenis, en prentjiemooi! Hoop nie daar was skade nie, maar ek glo nie dis 'n algemene gebeurtenis nie. My kinders is in Swakop en ons in Jeffreysbaai. Maar Namibië het diep in my hart gekruip, kan nooit ophou foto's neem sover ons ry. Veral as dit gereën het en dis so mooi groen. My hart trek 'n punt! - Gerty Brown
God bly getrou. . . In die wat ons deurgaan wys Hy aan ons dat nie alles lelik is nie. -Burney Melissa Panizza
Dit is fantasties! Iets wat julle seker nie baie sien nie. Kontras van sandduine en hael, wat lyk soos sneeu. Lekker nat wanneer dit eers smelt. Lyk te lekker om daarin te speel! Dankie vir foto's! - Cornelia Reyneke

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie