Facebook vir 24 September 2021
"Hou op so vervloek..."
“Dippenaar-saak in limbo:”
As hy daai tyd skuld erken het en berou getoon het, is hy dalk vir 20 jaar tronk toe gestuur. Dan het hy vanjaar 'n 3de van sy tronkstraf uitgedien en kon hy dalk vandag 'n vry man gewees het. Maar nou ja, hy het gekies so hy gaan 'n ou man uit tronk stap. – Marius Balhao
Jy is alleenlik skuldig as jy deur 'n hof skuldig bevind word,en gevoonnis is . Hou julle kommentaar vir julle self. Wonder watse geraamtes in jul kaste is, en wat julle daagliks dra. Sê maar net. – Joos Gouws
Genade, hoe lank moet hulle vat om die saak af te handel? – Anita Venter
Wens hulle kan nou tot besluit kom dat die arme mense wat geliefdes verloor het finaal kan afskeid neem. Hoekom so lank vat met die hofsaak!!! Regtig... – Ina Snyman
Ek kan selfs nou nog nie verstaan hoe op aarde hy dit reggekry het om tot nou toe steeds as vry man op straat rond te loop nie. Iets rondom hierdie hele saak stink erg vir my. – Johan Beyers
Die oordeel kom julle nie toe nie. Hou op so vervloek en lelik wees. – Gloria Essop
Wat as dit een van jou geliefdes was? – Mari Lusse Von Wielligh
Dit het met my gebeur. Ongelukkig was ek 'n slagoffer van presies dieselfde situasie. Ek het my kind verloor deur 'n ongeluk wat veroorsaak was van iemand onder die invloed. – Gloria Essop
En intussen is die pa van die een meisie oorlede. - Nelie Jerling Redman

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie