Facebook vir 26 Maart 2020
Facebook vir 26 Maart 2020

Facebook vir 26 Maart 2020

Francoise Steynberg
Air Namibia skort alle vlugte tot 20 April op

Hulle moes dit al gedoen het. Nou het hulle eers ‘n hele paar Coronas ingevlieg - Anna Kee Maldrid Tsowases

Nou is te laat. - Bella West

Ten minste behoort Air Namibia nou 'n wins te toon. - Leon Nederlof

Seker ook hoogtyd, maar dit moes lankal gebeur het. - Marié Oosthuizen Gouws



Duh… en ander lande se vliegtuie mag land. - Don Williams



Moes lankal. - Christa Bergh Lewis

Die taxi's ry daagliks honderde mense tussen die streke rond. - Marié van der Westhuizen

Nou eers. Skrik tog net wakker. - Surgae Josephs

Covid-19:

Too many confusion need to address or clarified. Two different lockdown times. Some places indicate 21 days. Others indicate 14 days work from home. Shebeens, bars and pubs remain open till 18h00? But people not even allowed to be more than 1 in a car. But in a shebeen or bar its ok? Rentals of tenants – Bussiness, commercial and residential? SA were very clear about this point. - Glaudi Coleman



Nie goed genoeg. Sjebeens, kroeë en nagklubs bly oop tydens lockdown? Absurd en defeating the object! 50 mense by byeenkomstes toegelaat? Pffft... dit word nog nie ernstig opgeneem. - Izak Smit

Lock down is the new buzzword... and not everyone read the definition - Marius Johannes

WHK Municipality doesn't sing the same song with the Government on the lockdown - TK Coetzee

Weet nie hoekom moet ons gedwing word om die regte ding te doen nie. - Moritz Hipa Halute

Ons moet ophou ons brood en botter verdien maar ons kan gaan suip!!! Maak dit toe!!! - Carina Human Van Zyl

Dit moet heel toegemaak word. Hulle dink seker as jy gesuip is sal jy nie Covid kry nie. - Nadia van Schalkwyk

Hulle kan dit eintlik nie ‘n lockdown noem nie. - Anell Blaauw

Hoekom die mense in n region kom sit waar dit nie lockdown is nie? Wat van die oord se staff? Wat daar bly in die oord? Met hulle gesinne? So niemand gaan ooit uit hul huise gaan of dorp toe kom vir enige iets nie? Wat van kos en noodsaaklikhede? Hul gaan dit oordra aan iemand iewers as ee van hulle dit het. - Rijno En Tanya Blankestijn

Heeltemal onnodig. Hou die mense daar waar die lockdown ingestel is. As daar net een mens is wat positief toets, dan is dit 'n hele nuwe area wat onder kwarantyn geplaas moet word en 'n groter gebied wat in gevaar is. - Mariette Louw

Daar word gekla oor die regering staatsgeld spandeer op privaat lodges vir kwarantyn. Nou word daar gekla oor die regering hulle eie lodges gebruik om geld te spaar. Verduidelik dit. Wat wil ons mense hê in die lewe? Bly tuis en niks sal gebeur nie. - Johan Hennig

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!