Facebook vir 27 Desember 2017
Facebook vir 27 Desember 2017

Facebook vir 27 Desember 2017

Francoise Steynberg
Pres. Hage Geingob se Kersboodskap

I'm a visitor to your beautiful country...and what an awesome message to your Namibian people, Pres. Hage Geingob. I was deeply touched...Thank You. - Cecilia Elizabeth McNish

Thank you mr. President - Frieda Opperman

Be blessed our President. - Karel Theron

Wat n wonderlik boodskap uit die hart. - Elize Smit

Chinese verdagte landuit met ‘vakansie’

Don't play with Metcalfe!! - Fabiola Lachmann

Ouch - Cataleah Scheepers

Vergeet vir n oomblik van Guptas en Chinas. Geseënde Kersfees ou maat! - Heiné Muller

Geingob se pêlle. - Coetzee Van Zyl

Ekt geweet dit gaan gebeur. - Jo-Ann Katamila

Kroonwild - Tubby Gouws

GOED - Hester Delport Kotze

Bly daar is iemand wat die guts het om op te staan. - Sylvia Smidt

Gaan dit help, Chinese rule in Namibie? - Antonette van der Westhuizen

‘Grootste geskenke’

Awesome to hear that. - Michelle Strauss

Amen. - Baba Van Der Merwe

Whow!!! Voorwaar die grootste geskenk vir albei en n ma wat ALLES gegee het!!! Wat n ongelooflike storie!! Bly saam het hulle!!!!! - Monique Van Zyl Leach

So goed.om julle gesigte te sien. Wish both of you a speedy recovery. - Jo-Ann Katamila

Ai Jeame!!! Dis so wonderlik! Ook heerlik om julle gesigte te sien na al die jare!!! - Helene Lientjie Brink

WoW ek is sooo bly vir julle. - Gisela Laborn

Madelein, ek is so bly vir julle familie, maar veral vir jou en Jeamé. - Hester Eckleben

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer