Facebook vir 28 Mei 2019
Rössing: Chinese belowe plaaslike werkers bly
Ek wonder of daar inligting beskikbaar is oor hoe diep China al in Namibia se sakke is. Hoeveel maatskappye in Namibia al Chinese aandeel houers het en hoeveel firmas net uit Chinese bestaan. En ook hoeveel van hierdie firmas se winste en opbrengste China toe gaan. Ook hoeveel belasting hierdie Chinese firmas en Chinese werknemers aan Namibia oor betaal. Dalk moet ek weer gaan soek na n definisie van"wettige" staatskaping. - Schalk van der Merwe
Belowe? Ek dink nie die woord het dieselfde betekenis vir hulle as vir ons nie. - Johan Beyers
Don't count on their promises. Today they say this but tomorrow they do the opposite. - Heila Viljoen
Don't believe them, have a look at what they are doing to their own in their country. - Vico Becker
Amerika skenk geld vir droogtebystand
Thank you. But now for the money to reach the needy and not in someones back pocket is the biiiigggg problem. - Ute Becker
O Nambia hope the money reaches those in need and not in greed. - Sophy Platt
Wie gaan rekord hou van waar en hoe die geld gebruik gaan word? - Wilmien Martin
En so het baie westerse lande nog nie geleer dat Afrika goewermente nie met geld kan werk nie en totaal korrup is nie. Dankbaar vir goeie bedoelings maar ons kan verseker weet hierdie geld gaan nie die boere bereik nie, dit belowe ek julle! - James Pieters
Dankie Amerika. Maar nou moet ons net bid die geld kom by die regte mense uit en nie in iemand se sak nie. - - Roszelle Coetzee
Hoop nie die fat cats werk met die geld nie, die skenkers moet self daarmee werk....dankie America. - Ingrid Bussel
But Namibia will spend N$730 million on the upgrade of government offices. Dumb. - Len Nel
Daar's jou 2% Mr President - los my tog nou uit asb. - Hugo Rust
Hoop maar hulle gebruik die geld vir die regte doel. - Hester Joseph
Ons as boer en dier sal net van dit lees. Nee niks sal hier uitkom. - Gerrie Scholtz
Kom ons hoop dit kom by die boere uit ... - Niçole Goldbeck van Zyl
Dankie Vader...moet dit Nie vir DIE GRN gee asb tog, want ons plaasboere sal nie daardie geld sien. Hoop daar is n organisasie wat die geld kan ontvang. - Bea WB Vilander
Hoop dit word reg geadministreer. - Llewellyn Anthony
Did China also give donation for the drought farmers? - Freddie Herzberg
Hier kom 'n klomp nuwe karre vir die GRN. - Jaco Bergh
Wat het droogte hulp met toilette te doen? - Mina Van Zyl
Hoop dit kom by die regte mense uit!!! - Mareta de Bruyn
Los nou onse 2% uit asb. - Bombas Gerson Obadja
Dankie Amerika as dit nou net regtig by die regte mense uitkom. - Kobie Nel
Ek kan eintlik hoor hoe smile die FAT CATS. - Innocent Burger
Die skenking gaan net aan "humanitêre nood te verlig deur droogtegeteisterde gemeenskappe met watervoorsiening, sanitasie en higiëne by te staan". Dis gaan nie aan plaasboere nie. - Ina Olivier
Wonderlik! Hoop dit kom alles by die boere uit... - Gretha Dos Santos
Hoop dat die geld na die regte plek kom... - Helga Jäcksch
Hoop dit kom by die boere in nood uit. - Baba Van Der Merwe
America knows how to manage a country and use money resourceful, thus they can help other countries with funding! - Marnette Kamble
Asb bid dat die geld by die regte plekke uitkom. - Thea Harms
Dankie aan almal wat skenk en help! Ons hoop net dat dit reg aangewend sal word want daar is landwyd nood en nie net sekere gebiede nie! - Ina Snyman
Og dankie Trump, my deel is klaar betaal. Weet net nie van julle nie. - Jogbeth Nanuses
Die diere het nie sanitasie en higiëne nodig nie. Hulle het voer nodig!!! - Jeanette Van Zyl
Hoop daar sal iemand wees wat verantwoordelik gehou sal word. Dis baia geld. - Jo-Ann Katamila
Hoop net die Grn gebruik die geld reg. - Angelica Beukes
Ek hoop nie dit gaan weer na sekere mense se sakke nie. - Nicolette B Knowles
Who is gonna benefit? - Ortrud Olivier
Now u can leave my 2% please. - Eu Gene
So nou moet ek weer ‘n nuwe maandlikse budget optrek, volgens dai 2% wat uit my sak sou geruk was. - Hannes Brandt
Thank u Donald J Trump....and the great nation of America. - Collin Joseph
Hoop en vertrou dit kom by boere uit wat dit werklik nodig het en nie ‘n Cruiser nie. - Annetjie Bekker
No more 2% , now it’s 0,5%. Who’s the next sponsor??? - Gregory Peters
Hoop van harte dit woord regverdig in hierdie noodtoestand verdeel! - Susan Potgieter
Ek hoop net hulle los nou die 2 persent storie van hulle. - Hannes Moukarzel
Die Genade is groot! - Deon van Zyl
Hoop alle boere in nood kry sy deeltjie! - Cora Jacobs
Mag Die Skepper julle seën. - Heleen van der Merwe

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie