Facebook vir 28 September 2020
Diefstal van Covid-19-lyk by Osire
steel is nie goed nie maar die manier waarop begrafnis moet gedoen word weens Covid is "intolerable" vir g'n rede nie, want die lyke kan nie meer aansteeklik wees nie. In 'n kis as 'n excavater die kis moet toegooi en en en..... Behalwe jou predikant nog ene, polisie en NDF, vind uit hoe erg 'n begrafnis is en kyk weer of jy nie ook jou geliefde se lyk sal vat nie vir 'n ordentlike begrafnis. - Sylke Niemeyer Lübbert
Gaan dit ook so in Kongo? - Zelna Biyo
En dit, vriende, is hoekom Kongo ‘n Ebola-probleem het. - Herma Naps Withcats
Telecom in kuberaanval
En iway het weer 'n aanval op my geduld geloots deur per email te laat weet dat my email nie meer gaan werk nie, MAAR hulle stuur daardie kennisgewing 'n dag NADAT hulle die plug uittrek... - Stefan Fourie
Dis nie Telecom nie, maar Telewag. Lyk my hulle kom nou eers aanval agter, ons sukkel al hoe lank met internet wat soos 'n flikkerlig werk en stadiger as die spoed van 'n slak is. -Faan Beukes
Nog steeds geen diens van Telecom, geen lyne werk. - Maureen Botha Strauss
No surprise here. Namibia is still one of the only countries in the world that does not have proper cybersecurity legislation in place, making us a haven for hackers. - Kai Klein Gunther

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie