Facebook vir 29 Desember 2017
Polisie slaan groot slag teen dwelms
Give him life! - Zanti du Plessis
Well done, Nampol, now ensure that all passports are confiscated. - Juanita van der Westhuizen
Mag hy/hulle lewenslank en nog 'n bietjie toegsluit word. - Johan Beyers
Name and shame! - Juanita van der Westhuizen
Good job. - Cataleah Scheepers
Well done, police. - Wandi van Hout
Well done! - Johan en Lena Hough
Life in prison. - Alvin van Wyk
Sluit toe en gooi die sleutel baie ver weg. Hoeveel lewens en gesinne word verwoes? - Frans Johannes van Zyl
Nelius Becker: Het die ACC nie ook 'n mandaat om korrupsie te voorkom nie? Kan sake soos hierdie nie weekliks deur julle opgevolg word om seker te maak die letter en gees van die wet word gevolg met elke stap nie? - Rattex Von Raesfeld, Namibia
Dit lyk vir my asof die polisie hulle baie goed van hul taak gekwyt het hier, wat is die probleem? - Nelius Becker
Geen probleem waarvan ek weet, maar net bevrees daar raak 'n lêer weg of iets. - Rattex Von Raesfeld, Namibia
Dis goed gedoen, polisie. Brand die skuldige saam met die drugs uit.- Gideon Kotze
Sluit hom toe en gooi die sleutel in die see. - Deon Gerber
Nice. Hul moet net boet. - Koekelie Louw
Sluit toe en gooi sleutel in die see. - Loretha Mara
As dit 'n chinees is kry hy borg - Ortrud Olivier
En hoeveel lewens sou hierdeur vernietig word?- Hannetjie Van Niekerk
Sluit onvoorwaardelik toe! - Kotie Vermaak
Sal weer borgtog kry en landuit vlug. - Rene Albrightson
Toeriste oortree in Etosha
Ons was onlangs in Etosha en het dieselfde ervaar, toeriste, veral Suid-Afrikaners het geen respek vir parkreëls nie. En so ook NWR-werknemers, jag soos varke op Etosha se paaie. - Gielie Lambrechts
Laat die leeus die uitklimmers bykom, hulle sal gou-gou binne bly sit. - Coetzee Van Zyl
Ja, as hulle iets oorkom, word die leeu of olifant van kant gemaak - Reana Kruse
Seker weer SA - Maryke Kleynhans
Dis 'n wilde statement! - Tania Wagner
Ha-a, daai is buitelanders, hulle glo nie in die droogte. Is daar nie iets wat kan hard en seer en dood byt nie? Ai, ai, ai. - Maryke Burger Art
N$960 Klink nie vir my na 'n stywe boete nie . . . Ek sou 'n paar nulle by verkies! - Leandri Hamman
Tania Wagner, ja, maak my sommer die vieste in. - Tania Wagner
Vuil strande
Vol van vislyn, kan nie glo dat mense nie dit optel ná die wetter 'n kraaines of dronkgegooi het en alles afsny. Die wat nie omgee vir wat met die natuurlewe gebeur moet liewers teruggaan na sy huis. Suip, dronkgat. - Adriaan van der Westhuizen
Dis grof! Ai tog! - Theo Liebenberg
Leef en kuier soos hulle opgevoed is . . . en dit sê alles. - Lynette Mynhardt
Kan dit nie beter stel nie! - Jessie Vermeulen
Lynette, ek stem saam. So lyk sy hart en verstand ook en jy kan dit die gouste aan sy taalgebruik agterkom. - Gideon Kotze
Jakkelsputz skoon en als is agtermekaar. Toilette en showers skoon.Dankie vir almal wat hier werk. - Ati Van Ginkel-Grobler
Dankie aan Mossie, Johan Mostert, wat die strande elke jaar by Henties skoonmaak! - Jacques G Van Coller
Ek het die meeste Suid-Afrikaners mos gesien as hulle visvang, dan braai hulle en suip as hulle niks kry nie. - Doraan Gys Cilliers
Kan mense nie net swartsakke saam met hulle vat en opruim as hulle van die strande af terugkeer huis toe nie! 'n Mens het mos darem selfrespek! - Johan En Lena Hough
Jy sal altyd "varke" kry by die see of ander ontspanningsplek, dit is maar soos hulle lewe by hul eie huis ook. - Willem Botha
Nou lê Oujaar-/Nuwejaarvarke se partytjies nog voor. - Anita Gous Roux
Die meeste lyn wat ek al in jare opgetel het by Paaltjies. - Adriaan van der Westhuizen
Ook in Lüderitz - Pierre Calitz
Strande lê vol gemors, van aasbokse tot leë bierbottels. - Roché Pretorius
Usakos keelvol vir polisie
SWAPO up to their old tricks. - Herbert Daniël du Plessis
Waar is mense dan nou nie meer keelvol vir die Namibiese polisie nie? - Tony Daniel

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie