Facebook vir 31 Mei 2019
Facebook vir 31 Mei 2019

Facebook vir 31 Mei 2019

Ronelle Rademeyer
Hardapdam te leeg vir besproeiiing

Ja nou waar is daai water nou wat uitgelaat is vir die Neckertaldam sonder dat enige iemand in kennis gestel is of dit bespreek is? Sluise is sommer meer as 1 keer getrek. Die slimmes in beheer is maar eintlik nie so slim nie. Dis n gemors gewees daai tyd al, en nou sien mens dit duidelik. Ons Regering is onbevoeg om op 'n goeie dag die beste besluite te neem vir ons mooi land, wat nog te praat van goeie besluite in nood toestande. Hardapdam kan gemaklik op meer as 70% vol funksioneer, meer een padda het besluit nee en nou sit ons. En niemand wil hoor nie. Hardapboere en omringende boere moet nou die prys betaal vir n ander instansie se arrogansie. - Mariette Louw

Dis nou groot gemors ja. - Petru Jacobs

Sluit daai ou toe wat Hardap se sluise oopgemaak het Neckerthal toe. - Yolande L Fourie

Vat die Regering hof toe hulle is gesê om nie water uit te los nie, maar hoor is 'n storie. - Tyrone Tholkes

Stel voor die regering gebruik ‘n gedeelte van die droogtefonds om die Visrivier benede die Hardapdam skoon te maak, sodoende:

1. Word werk geskep;

2. Riete kan gebruik om boskos te maak;

3. Verminder die vloed gevaar;

4. Hoef dan nie die dam se kapasiteit tot 70% te beperk. - Panna Van Staden

Everything is being messed up. Who will held those accountable for the release of water from a mere empty Hardap Dam? Eish thank god for Lake Oanob, a blessed dam! - Collin Joseph

Dit lyk nou als gan agteruit. My mense, bid vir d reën ok en besparing baie nodig. Dis droog. - Fanna Garoes

En nou dat voer broodnodig geproduseer moet word. - Anita de Haast

Beplanning en besparing? - Lee-anne Adriaanse

Waar is die water wat uitgelaat was vir die by nuwe dam? En die slim seun wat dit gedoen het? - Chris Profitt

Accountability........again. Who gave the order to let the water out? As usual it will be swept underneath the carpet. - Poenie van Zyl

En die mense sal water moet bespaar. Minder mors. - Alta Walter

Lazarettstraat in Windhoek het nuwe naam

How can you be proud on renaming a street while your health in country is a disaster! - Caria Raubenheimer

A waste of state funds... a total waste.....that money could have bought a whole lot of much needed medicines that's currently out of stock at the Central Medical Stores. - Lioness Tuhemwe

Now we require 3% of your income for drought relief. - Calie Jacobs

Ek wonder hulle ooit straatname in ander lande het. Lyk my enige piet en paul kry maar straatname in Namibia. - Koos Hauseb

I just wonder: the OTHER Julius Nyerere Street. Does that need to be renamed now as well, or are we relying on the “K.” In the new streets name to differentiate? - Benjamin Ulrich

Ek kan nie help om te lag nie. Hierdie politieke leiers van ons het al lankal vergeet waar prioriteite behoort te lê. Nou vernoem hulle maar al wat 'n straat is na mislukkings in die Afrikakonteks. Onse vriend Julius Neyerere was juis bekend daarvoor dat hy sy land tot op die rand van bankrotskap geregeer het. - Johan Beyers

Het hulle niks beter om te doen nie. Die land krepeer in ellende en hulle verander straatname. Skande. - Poenie van Zyl

Maar wil 2% tax van die werkersklas hê. Hospitale beoefen "bosmedisyne" en so kan ons maar opnoem. - Brigitte Thaumuller



This is shameful... whilst people starve, the economy plummets and the country is in the grips of a crippling drought - our cheerful leaders celebrate, rename streets and throw money to waste on lavish nonsense...WAKE UP. Namibia is suffering. - Donna Roslyn Collins

Ek wonder net, het hulle "helde" nou opgeraak, daarom kry straat die naam van 'n skurk van ander land. - Ricky Teichert

Try spelling that name to Nampol or City police. By the time you are finished the robbers cleaned out your house and most likely have sold the goods already. - Conny Von Dewitz

Dit sal Lazarettstraat bly, arme verkeersmanne gaan sukkel om n kaartjie uit te skryf. - Dave Viljoen

Laat hulle maar vir Tanzanië die geld vra.... konsuise droogtehulp... die diere gaan seker vet raak van 'n naamsverandering. - Christine Kruger

Gelukkig is dit een van die dae verkiesing. Ek hoop almal in Nam se oë gaan oop. Sal interessant wees om te sien hoe populêr Swapo na dese gaan wees. Skande vir julle wat ons vertrou het. Hoop die presidensie doen ook die moeite om die volk se comments te lees. - Magda Du Preez

Belaglik! So asof daar geld is vir sulke onsin. Wat het Neyerere vir Namibië of Windhoek gedoen? Onverdiend. - Nico Jansen

DAAI 2%... Hoeveel onkostes is die??? Kaarte, boeke, naamborde... Soveel onkostes vir nie iemand wat deel van Namibia is nie. Ons KEN hom nie!! Really, maar julle verplig ons om te betaal vir die gemors! - Maureen Botha Strauss

Wat het Tanzanië se stigterspresident met Namibië te doen? Is daar ‘n Sam Nujomastraat in Tanzanië? - Jana Bean

I love it gee sommer vyf persent van my salaris. - Wolfgang Weber

Nakhatila wil in Herring se gesig wees

Hoekom verander Hage nie sommer nog twee strate en vernoem dit na die 2 boksers nie? Clown! - James Pieters

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!