Facebook vir 4 November 2021
Facebook vir 4 November 2021

Facebook vir 4 November 2021

Mandy Rittmann
Eagles teen Pakistan:

Dis ‘n uitmuntende prestasie! Baie geluk! – Heidi Vermeulen

Supertrots op hulle. – Santie O’Connell

Die manne het fantasties gespeel. So trots op hulle. – Janneke Beukes

Wat ‘n game Namibië. Net om trots te wees, Pakistan was tog bekommerd. – Sophy Platt

Super trots op ons span - hulle vlieg die Nam vlag hoog. – Sarika Jonker Engelbrecht

Skitterend, skitterend, ek bly ‘n trotse Namibiese supporter! – Riekie en Klaas Klazinga

Wat ‘n stryd deur die Eagles! Lekker om te sien dat Craig ook afgekom het . Maar in algeheel 'n span effort vanaand! – Morne du Plessis

Die toekoms lyk belowend vir die Eagles. Die ondervinding is goud werd vir die pad vorentoe. Baie beter vertoning as teen Afghanistan. Welgedaan manne. Verslaan maar nie verneder, soos baie verwag het nie. Kudos to you all. – Deon Alcock

Wow. Dies is beste wat ek hoor. Baie trots op Eagles. Hulle het die sterkste ene mooi terugbaklei. – Karin van Dyk

Verslaan, maar nie verslae! Wel gedaan manne, julle harte is so groot soos ‘n dubbeldekkerbus en jul passie so aansteeklik soos petrol op ‘n vuur! Trots. – Carl van der Merwe

Daai veldwerk moet julle net verbeter manne asseblief. – Om Tye

Julle kan maar trots wees! - Johan van Dyk

Proud supporter Eagles, julle maak dit lekker om die game te kyk. – Roxanne Benz-Benade

Hel manne, julle mag maar. – Buttons Heyns

Wonderlike toernooi vir hulle. Werklik trots. – Roderic van Deventer

Trots op julle. Welgedaan. Ons staan bankvas agter julle. – Magdalena Engela Archer

Ysters! Brave Warriors from land of the brave! – Dennis Desmond Joseph Fredericks

Baie geluk aan die Eagles, wen of verloor, ons is trots op julle! – Ben Jooste

Trots op julle manne, julle het die big guns aangevat en jul man gestaan. – Clifton Jacobs

Beste, beste. So absoluut trots. Op punt van stoel gesit dat hulle net beste behaal. En hulle het . – Ilse Robberts

Ek kan regtig nie wag om te sien wat die span gaan vermag oor die volgende 2-4 jaar nie! – Carl van der Merwe

Goeie werk Namibië - baie trots op julle. – Sarel van Zyl

Well played against one of the strong teams in the T20 World Cup. – Jaco Havenga



"Nghipunya: Ek moes Fishcor red:"

Almal is klein seuntjies tot hul in die powerseats beland, dan raak die kruiewaens al hoe groter en die belastingbetaler se vyf sent word gedruk tot Jan van Riebeeck se oë uitpeul. – Alida Wiesner

Lol... Woeeeeeer, daar gaan die kruiwa met grootman met millions. – Sylvia Markgraaf

So hy bedoel hy was al ‘n miljoener toe hy daar instap anders hoe sal hy dit gered het? – Renate Karises

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer