Facebook vir 5 Januarie 2021
Facebook vir 5 Januarie 2021

Facebook vir 5 Januarie 2021

Francoise Steynberg
Nautedam se sluise oop



Karasburg se Bondelsdam loop ook oor. Gelukkig gaan daardie water Dreihukdam toe. - Janet Rossouw



If they would have build a dam with all the stolen money we could save this precious water that we need so desperately. Namibia always short water. Bleddy Fishrot. - Elizabeth De Beer



Ogh en wanneer laas is hierdie sluise oopgemaak? So amazing pragtige dam! - Hendrina de Vries



That's what it feels like when I have to backwash the pool. - Warren Du Pont



Is there no alternative to wasting the water that we might need in the future? - Michelle Mimi Abrahams



Dankie god. Ons het vanjaar goeie reën gekry. - Shimwetheleni Willem



Lekker Suide sopnat. - Breedt Petrus G



Wonderlik! - Lettie Blignaut



Waantoe gaan die water? Maak plan laat dt kan gebruik word veral vir boerdery of hoe? - Donnie Isaacs



It runs to the Fish River and then into the Orange River and from there it runs to Oranjemund into the sea. - Walter Leon Hayes



Helikopter, honde vir soektog ­ingespan



Hulle moes die honde al lankal daar gehad het, sy spoortjie is nou nie meer vars genoeg nie. Ek bid hulle kry hom nog lewend asb Here! - Miemie Van Zyl



Daai kind is te klein om so spoorloos te verdwyn, ek dink child trafficking is betrokke. - Naobes Jacqueline



Here weet en God sal alles openbaar. Vandag moet 'n vrou huil, môre is jou dag. Bring tog asb die kind terug. Ek raak so onsmaaklik vir die affêre, is tog iemand se kind ook. Kom ons bly bid. - Flekkie April



May God dispatch his angels of protection over the boy. And God give his parents peace that surpassed all understanding. - Steven Vries



Arme, arme kind en arme ouers! My hart huil vir julle. Ek bid dat hy ongedeerd gevind word. Mooiste kindjie! - Tokkie Reinecke



God have mercy. Save the lil' one and bring him back to his parents. - Clothilde Ingrid



Moed hou, sterkte aan ma. Hoop en vertrou dat hy gevind sal word. - Annetjie Bekker



Ek bid en vertrou dat hy gevind word. My hart gaan uit na die mammie. Hoe eet en slaap 'n ma? Glo nie sy kan nie. - Marlien Boc



Ons bly glo hy is veilig. My hart bloei. - Elsabe Verster



Okay, so die kind is nie gevind nie, begin nou aan elke huisdeur klop, dan praat ons weer. - Alyckie DeGeneres



Die stomme ouers! My hart gaan uit na hulle. - Janet Rossouw



Die polisie moet elke huis gaan deursoek. - Sania Keyser Damon



Ai hoe kan 'n 3-jarige sommer net so verdwyn? - Christa Nel



Is die kind nie terug see toe om te gaan speel nie. En see het sekerlik die kind gevat. Laat hulle ook rondom see gaan kyk. Net advice. - Blommetjie Johannes



My opinie. Hy is gesteel van iemand. - Henriette Dias Visser



Here ek bid dat hierdie seuntjie gevind sal word en dat hy veilig is. - Yolandie Jochimsen



Ons bly biddend. Dit is absolute hel om so iets te moet verduur. - Penelopé A. Malgas



Kind is seker ontvoer. Hy sal nie wegloop nie. - Conrad Vermaak



Daai kind is maklik gevat van iemand. - Lonecy Mouton



Oh lord, we thought we live with humans but with killers. Please protect this baby. As a mother I feel their pain. - Gebasen Gaweses



Ai ai ai, 'n mens kan net bly bid. - Madelene Silwerstene

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!