Facebook vir 7 Januarie 2022
Vakansiegangers strooi vragte rommel in Dorob
As jy een van die ouens was hoop ek jy laat jou kop in skaamte sak. Kobie Nel
Wêreldatletiek keur drie van Mboma se wêreldrekordtye af
Is hul nou gerook? – Anne-Marie Fourie
Altyd die big boys wat die klein land presteerders wil knyp. Al wat ek kan sê vir die Nam-atlete is stay positive and keep going and keep breaking records till they have to approve. – Gysbert Kirsten
En die atleet word deur die nalatigheid van die organiseerder benadeel? Die reaksie gaan waarskynlik dieselfde wees as Rassie se video van die wedstryd tussen Lions en Bokke. Onaantasbaar. – Bobby Snelling
Dis tog nonsens, hoe kan hul dit doen? Hoop nie jul gaan stilbly nie, sy's uitstekend. – Elzana Steyn Louw
China se vlootbasis by Walvis net stories
Alles word deesdae gebou net soos China dit wil hê. . . so hoe nou? – Christine Kruger
Paar jaar gelede ook so ‘n storie gewees, ek wonder darem. Chrisyda Cook
Dit is seker hoekom die nuwe hawedeel so toegekamp is? – Wilmien Martin
So vat hulle als oor! Die Wêreld! En ons sit en kyk! En Afrika! Of jy nou in Nam of SA of waaaaaar in Afrika bly! – Johan Steen
Ag laat hulle tog maar kom, ons land is anyway al so korrup, daai sal nie ‘n verskil maak nie. – Danny Beukes
Ek hoop ook hy praat die waarheid. – Heidi Ludwig Pyper
Stry af tot dit gebeur, hulle sus ons net vir nou. – Laura Victor
Ek glo hulle glad nie, waar ‘n rokie is ‘n vuurtjie, hulle paai ons net. – Marina Visser
Is China nie in beheer van Walvis se hawe nie? – Anna Susanna Straemke

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie