Facebook vir 8 September 2021
Facebook vir 8 September 2021

Facebook vir 8 September 2021

Ronelle Rademeyer
Toets nou weer 7 dae geldig

Gelukkig vra ons ni booster shot paspoorte ni, eks bly ons land respekteer nog mense se regte om hul eie gesondheidskeuses te maak. - Hardley Vries

En so vermoor die prys van toetse ons toerisme en ook ekonomie. Hoekom is die simpel toets so duur? - Lali Thirion Beukes

Sal maar my plan om Desember deur my geboorteland te reis, uitstel en my "gereed" maak en protokol deurgaan. - Pierre Willers

So what's new? Dit was mos nog altyd so... ? - Christine Stoman

Cut your nose to spite your face. The toets toets vir enige stukkie genetiese materiaal wat jy wil vind en jy "amplify" net soveel as 49 maal as jy niks kry nie, en dan kry jy iets van niks. - Johan Brand

Ver beter, want as ons wil SA toe gaan mag toets net 72 hr geldig wees. - Corinne Poulton

Sal maar tuis bly en lekker kuier by my eie huis. - Baba Van Der Merwe

Wonder wat kos dit? - Sunette Siecker

Was al so in Maart toe ons gaan kuier het. - Ruan Radmore

Dis bewys die PCR-toetse was nooit gemaak vir covid nie en tel net random goed op, so wat is die toetse eintlik werd - 'n ronde nul... - Gloudina Crous

En so sal dit gaan tot Maart 2025, wanneer die strategiese "Projek" ten einde loop. - Stefaans Blaauw

Hier kom nog baie verrassings. Vir die wat nie wakker is nie, ek en my gesin gaan maar geduldig wag en "wakker bly in Geloof en aanbidding". Die wat nou nog nie besef wat aangaan nie, sal nooit nie. - Hendrik Smith

Kommentaar

Republikein 2024-11-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 32° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 33° Omaruru: 20° | 35° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 14° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 23° | 34° Mariental: 20° | 36° Keetmanshoop: 13° | 32° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 23° Ariamsvlei: 14° | 32° Oranjemund: 14° | 20° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 18° | 28° Mbabane: 18° | 35° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 28° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 22° | 38° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 19° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 32° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 32° Harare: 19° | 30° #REF! #REF!