Facebook vir 9 November 2021
Groenwaterstofprojek:
Hoe sê die spreekwoord? As iets te goed klink om waar te wees... Ek hoop ek is verkeerd. - Jannie Linde
Twee ongelukke tussen Okahandja en Karibib:
Ons het ook die tyd uit Windhoek gekom. Dit was vandag nie 'n grap om die pad te ry nie. Dit word eenvoudig onverskillig gekry. Die massa vragmotors hou glad nie afstand nie. En geen wetstoepassers nie. Vandag is dit 'n wonder ons het heel by die huis gekom. - Gudrun Franzius
“Mostert-ontsnapping ‘groot verleentheid’:”
Dis nie 'n verleentheid nie, dis die norm. – Philip Louw
Ou Rooies was net lyk my baie slimmer as die polieste. – Charmain Horn
Daai poliesmanne wie verantwoordelik is vir sy ontsnapping gaan miskien en GROOT miskien suspend word met full pay. Word hulle dan ontslaan, gaan hulle net oor na ‘n criminal life. Crime pays in Namibia. Kyk maar net na die Fishrot, Swaporot en nog 'n klomp ander rotte. – Tony Daniel
Hy is 'n man van die gereg. Teleurstellend! – Glloria Stoepie Owases

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie