FAN verkies nuwe raad
FAN verkies nuwe raad

FAN verkies nuwe raad

Elvira Hattingh
Die Namibiese Rolprentvereniging (FAN) het onlangs aangekondig dat dit in Mei ’n nuwe raad van direkteure aangestel het. Voor, van links, is Perivi Katjavivi (voorsitter), Toucy Tjijombo (hoof van internasionale betrekkinge en bemarking), Tjekero Tweya (minister van inligting en kommunikasietegnologie) en Marinda Stein (adjunkvoorsitter). Agter, van links, is Khama Nakanduungileh (hoof van streeksrolprentontwikkeling vir Kavango-Oos en –Wes, Zambezi, Oshana, Ohangwena, Omusati en Oshikoto), Andrew Botelle (tesourier) en Moses Mberirua (hoof van streeksrolprentontwikkeling vir Omaheke, Otjozondjupa, Karas, Hardap, Erongo en Kunene). Die nuutaangestelde sekretaris en bedryfsadvokaat Abius Akwaake is nie op die foto nie. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-12-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 37° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 21° | 25° Oshakati: 20° | 26° Ruacana: 21° | 27° Tsumeb: 20° | 27° Otjiwarongo: 17° | 25° Omaruru: 20° | 31° Windhoek: 19° | 27° Gobabis: 19° | 27° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 22° Rehoboth: 21° | 32° Mariental: 24° | 35° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 23° | 35° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 20° | 29° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 28° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 39° Windhoek: 19° | 27° Cape Town: 18° | 22° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 22° | 35° Harare: 22° | 33° #REF! #REF!