Feesjaar vir Republikein
Feesjaar vir Republikein

Feesjaar vir Republikein

Ronelle Rademeyer
Die jaar 2017 is ‘n besondere jaar vir Republikein.

Op 1 Desember vanjaar sal die koerant amptelik sy 40ste verjaardag vier.

In aanloop na hierdie groot dag, sal verskeie aktiwiteite plaasvind om hierdie herdenking na behore te vier. Dit sluit onder meer in verskeie spesiale geleenthede by vanjaar se Namibië Toerisme Ekspo, wat in Mei plaasvind, ‘n vuurwarm musiekkonsert in September en die publisering van ‘n gedenkbyvoegsel, wat ook in tydskrifformaat sal verskyn.

Sonder die getroue ondersteuning van ons lesers en kliënte sou so ‘n mylpaal nie moontlik gewees het nie. Ons bedank ook elke voormalige en huidige personeellid vir die opofferings om Republikein tot ‘n gerekende nuusstem uit te bou – nie net in Namibië en Suid-Afrika nie, maar ver buite ons land se grense.

Hou Republikein maandeliks dop vir inligting oor hoe jy saam fees kan vier.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!