#Festival smee bande
#Festival smee bande

#Festival smee bande

Henriette Lamprecht
Leerlinge van dwarsoor Namibië het danksy die eerste #Festival die geleentheid gekry om eerstehandse kennis in te win oor 'n moontlike loopbaan, asook om te kon deelneem aan Mej. Hoërskool Namibië, koor- en kookkompetisies. Die eerste #Festival wat oor drie dae by die SKW-sportterrein plaasgevind het, was 'n reusesukses. Op die foto is Namibia Media Holdings (NMH) se uitvoerende hoof, mnr. Albe Botha, en die adjunkminister van hoër onderwys, opleiding en vernuwing, dr. Becky Ndjoze-Ojo, saam met die borge Bank Windhoek, Deloitte, Intouch Interactive Marketing, King Price Insurance, Newsprint, Paratus, Prosperity Health, Republikein en Shoprite. FOTO Absai Haiduwa

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!