Fietsryer deurkruis twee woestyne

Tanja Bause
Die Franse fietsryer Stéven Le Hyaric het Sondag in Windhoek aangekom nadat hy ’n epiese 4 250 kilometer in 18 dae deur Namibië fiets gery het. Sy reis het in Windhoek begin en draaipunte teen die Oranjerivier, die land se noordgrens en die sentrale kusdorpe gemaak. Hy het deur die Kalahari- en die Namibwoestyn gery. Dit was deel van sy ambisieuse “666”-projek waar hy deur ses woestyne, op ses vastelande binne ses maande met ’n fiets wil ry om bewustheid oor verwoestyning en klimaatsverandering te skep. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!