FirstRand help leerlinge om skool te voltooi
FirstRand help leerlinge om skool te voltooi

FirstRand help leerlinge om skool te voltooi

Francoise Steynberg
Die Maltas-klub van Namibië het 'n skenking van N$21 000 van die FirstRand-stigting ontvang om graad 10- en 12-leeringe op Tsumkwe en in die Otjozondjupastreek te motiveer om hul skoolloopbane te voltooi. "Sedert 2013 het die Maltas-klub die land deurkruis om leerlinge te motiveer om hul punte te verbeter. Die span het goeie vordering in die verlede gemaak en sien uit daarna om die nuwe graad 10's en 12's in die verskillende streke in Februarie 2019 te ontmoet," het dr. Wilfred April, Maltas se stigter, gesê. Van links is Selma Ingo (Maltas se visepresident), Rivonia Kahivere (FirstRand se ontwikkelingsbestuurder vir volhoubaarheid), April, Tuyeni Abisalom (Maltas se gemeenskapsbestuurder) en Eunice Amunyela (Maltas se president). Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!