Fishcor-baas kry trekpas
Die uitvoerende hoof van die staatsbeheerde Fishcor is geskors ná verdoemende inligting in die dokumentêr, Anatomy of a Bribe, aan die lig gekom het.
Ogone Tlhage en Ronelle RademeyerMet nog 'n hoë wat in die lig van grootskaalse bedrog in die visbedryf geskors is, hou die Law Society of Namibia (LSN) verwikkelinge noukeurig
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie