Fishcor wil bande met Seaflower sny
Die direksie van Fishcor wil dié staatsonderneming se “simbiotiese, maar korrupte verhouding” met Seaflower Pelagic Processing verbreek.
Ronelle Rademeyer -Die staatsbeheerde National Fishing Corporation of Namibia (Fishcor) wat na bewering die instrument was waarmee die vorige visseryeminister, mnr. Bernhard Esau (
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie