Fiëstas: ‘n Dekade in 2020 gevier

Lloyd Zandberg
In 2020 word die tiende kykNET Fiësta-toekennings gevier.

Dié geleentheid is ‘n inisiatief om die beste werk van die afgelope feesjaar te vereer. Debuutproduksies op die land se ses grootste vervaardigende Afrikaanse kunstefeeste - die US Woordfees, KKNK, Suidoosterfees, Innibos, Vrystaat Kunstefees en Aardklop - kom in aanmerking vir dié gesogte pryse.

Die 10de kykNET Fiësta-toekennings sal op Sondag 9 Februarie 2020 in Kaapstad toegeken word tydens ‘n regstreekse uitsending op kykNET DStv-kanaal 144. Benewens die benoemings kan die publiek ook vanaf 13 Desember tot 13 Januarie op die kykNET-webblad vir hul gunstelingfees stem.

NOMINASIES

Beste akteur

Albert Pretorius – Tien duisend ton

André Roothman – Koningin Lear

Brendon Daniels – Queenie-hulle

Laudo Liebenberg – Katvoet

Beste aktrise

Antoinette Kellermann – Koningin Lear

Cintaine Schutte – Tien duisend ton

Jill Levenberg – Queenie-hulle

Tinarie van Wyk Loots – Katvoet

Beste manlike byspeler

Edwin van der Walt – Koningin Lear

Jaques de Silva – Queenie-hulle

Marius Weyers – Katvoet

Wilhelm van der Walt – The Borrow Pit

Beste vroulike byspeler

Anna-Mart van der Merwe – Koningin Lear

Devonecia Swartz – Jakkals en Wolf Onbeperk

Nicola Hanekom – Be(t)roudag

Rolanda Marais – Koningin Lear

Beste regie

Brett Bailey – Samson

Christo Davids – Queenie-hulle

Marthinus Basson – Koningin Lear

Nico Scheepers – Tien duisend ton

Beste teaterontwerp

Brett Bailey (kostuums) – Samson

Brett Bailey en Tanya P. Johnson (kunswerke en ontwerp) – Samson

Marthinus Basson (teaterontwerp) – Koningin Lear

Wolf Britz (stel- en beligtingsontwerp) – Statements After an Arrest Under the Immorality Act

Beste spel in ‘n solovertoning

Chris Vorster – Die Hart Verklap

Cintaine Schutte – Die dinge van ‘n kind

Craig Morris – Johnny Boskak voel ‘n bietjie. . .

Sandra Prinsloo – Kamphoer - Die Verhaal van Susan Nell

Beste nuutgeskepte Afrikaanse teks

Christo Davids en Lloyd Davids – Queenie-hulle

Herschelle Benjamin – In Slavenhuis 39

Malan Steyn – Jakkals en Wolf Onbeperk

Retief Scholtz – Die voordele van eierwit

Beste opkomende kunstenaar

Cantona James – In Slavenhuis 39

en Jakkals en Wolf Onbeperk

Emma van Heyn – Met slenterslag na Sjanghai

Jane Mamotse Mpholo – The Island

Nombulelo Yende – La Serva Padrona

Wian Taljaard – Jakkals en Wolf Onbeperk

Beste prestasie in klassieke musiek

Bongani Kubheka en Nombulelo Yende – La Serva Padrona

Camerata Tinta Barocca onder leiding van Erik Dippenaar – Glorious Baroque

Charl du Plessis – Solo

José Dias – Hulde aan Nellie du Toit

Bestse prestasie in visuele kuns

Abrie Fourie en Harrie Siertsema – Verf dit Swart (Paint it black)

Banele Khoza – Seeking Love

Cedric Nunn – Blood Relatives

Jean Theron Louw – My Afrika-wildehonde

Beste musiekgedrewe produksie: Buitelug

kykNET Rock Nou!-konsert

kykNET Verjaardagkonsert (kykNET-verjaardagkonsert)

Soweto String Quartet ontmoet Loki Rothman

Toe ek 20 was

Beste musiekgedrewe produksie: Podium

ALTEmit Acapella

Amanda Strydom – Miss Mandy

Eet Kreef!

My land, my klank

Beste musiekgedrewe produksie: Teater

Jakkals en Wolf Onbeperk

Nataniël: Anthem

Samson

Woorde op Akkoorde

Beste aanbieding

Katvoet

Koningin Lear

Queenie-hulle

Samson

Tien duisend ton



Beste duo of ensemble

Die intermissie

Jakkals en Wolf Onbeperk

Queenie-hulle

The Island

Beste vertaling of verwerking van ‘n bestaande werk

Antjie Krog – Koningin Lear

Cecilia du Toit, Lara Foot en Sandra Prinsloo – Kamphoer - Die Verhaal van Susan Nell

Francois Toerien - Die dinge van ‘n kind

Nico Scheepers - Tien duisend ton

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!