Fluitjievereniging vereer sy room
Fluitjievereniging vereer sy room

Fluitjievereniging vereer sy room

Rugby
Tielman van Lill
Die Namibiese Rugbyskeidsregtersvereniging het Saterdagaand sy jaareindfunksie by die Hage Geingob-stadion in Olympia aangebied waar sy voorste blasers vir hul onbaatsugtige werk tydens die 2019-seisoen vereer is. Van links is Armand von Wielligh (ondervoorsitter van die vereniging), oom Faan Oosthuizen (oudblaser, 55 jaar dienssertifikaat), Stephan Kellerman (sportman van die jaar), Zaid Isaacs (skeidsregters se skeidsregter van die jaar, voorsitterstoekening) en Ngatatue Mate (beste vordering). Afwesig was William Steenkamp (voorsitter van die vereniging en hersiener van die jaar) en Nicardo Pienaar (skeidsregter van die jaar). Foto Tielman van Lill

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer