Fonds steun kunstenaars

Yandi Du Plessis
Die Namibiese Kunsteraad (NACN) onder die ministerie van onderwys, kuns en kultuur het N$5,5 miljoen as ’n verligtingsfonds vir die plaaslike kunsbedryf begroot.
Mnr. Patrick Sam, voorsitter van die NACN, en me. Anna Nghipondoka, die minister van onderwys, kuns en kultuur, het die program vandag bekendgestel.
Tussen 300 en 500 Namibiërs wat van die kuns-, kultuur- en erfenisbedryf afhanklik is, sal by dié fonds baatvind.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!