Fouché lei o.19's na Khaya Majola
Krieket
Shaun Fouché, een van die oorblywende lede van die vorige o.19-Wêreldbekerspan, is as kaptein van die nasionale o.19-krieketspan aangewys, wat binnekort aan die Khaya Majola-krieketweek in Kaapstad gaan deelneem.
Die o.19's is een van altesaam sewe spanne wat laas naweek hul kleure by 'n seremonie van Krieket Namibië ontvang het, wat by WHS se Vegkop-stadion aangebied is.
Die nuut aangestelde senior nasionale afrigter, Pierre de Bruyn, is by dieselfde geleentheid voorgestel.
De Bruyn het tydens sy spreekbeurt gesê dieselfde spankultuur wat by die senior Eagles geld, behoort reeds by elke ouderdomsgroep van onder 11-vlak af reeds boontoe gevestig te word.
“'n Gesonde spankultuur help om jou as speler te beskerm en ook om jou kanse op sukses op die sportveld te verbeter.”
De Bruyn het die gekose spelers aangemoedig om te besin oor hoe dit in hul binneste voel om die nasionale kleure aan te trek.
“Elke speler hier het 'n enorme geleentheid voor hom om 'n nasionale sportheld te word.”
Die Namibiese ouderdomspanne en hul onderskeie toere is as volg:
o.19 (Kaapstad, 16-20 Desember)
Shaun Fouché (kaptein), Ettienne Beukes, Henry Brink, Matthew de Gouveia, Jan-Izak de Villiers, Divan la Cock, Nicol Loftie-Eaton, Gerhard Lottering, Dian Neethling, Mauritius Ngupita, Ben Shikongo, Erich von Mollendorff, Eric Wilson, Ramon Wilmot. Afrigter, Dee Thakur. Hulpafrigter/spanbestuurders: Gareth Cloete en Jan Frylinck.
o.17 (Welkom, 9-13 Desember)
Xavier van Wyk (kaptein), Kian Beyer, Christo Bronkhorst, Jaden Cloete, Vivaldo Colangelo, Jaye Gille, Julio Karamata, Kyle Saunders, Armand Schietekat, Joshua Theron, Janes van Zyl, Scott Winborn. Afrigter, John Heynes. Spanbestuurder: Tsungai Chadzinya.
o.15 (Stellenbosch, 7-11 Desember)
Divan la Cock (kaptein), JC Balt, Stefan Bezuidenhout, Renier Bosman, Markus Haihambo, Addo Iita, Gerhard Janse van Rensburg, William Lottering, Marco Malan, Vincent Murapo, Louis Peters, André Siepker, Dirkie Theunissen. Afrigter, Lauritz Haccou. Spanbestuurder: Nolene Winborn.
o.15B (Sasolburg, 1-5 Desember)
Dylan Leicher (kaptein), Christo Bronkhorst, Deon de Klerk, Lu-hendro de Waal, Abrie Fourie, GP Greeff, Allastair Gurirab, Olange Nangedi, Tangi Nuyoma, Simon Shikongo, Armand Smith, André van Niekerk. Afrigter, Lauritz Haccou. Spanbestuurder: Simoney Janse van Rensburg.
o.13A (Worcester, 13-17 Desember)Jack Parker (kaptein), Curtis Beukes, PD Blignaut, Jack Brassel, Ben Burger, Hansie de Villiers, Heinrich Geldenhuys, Junior Kariata, Okeri Katjizai, Jaden September, Van der Merwe Tromp, Henry van Wyk. Afrigter, Justus Hangula. Spanbestuurder: Salome Swart.
o.13B (Worcester, 13-17 Desember)
Zacheo Janse van Vuuren (kaptein), Josh Bester, Marc Brendell, Matteo de Castro, Geo Haasbroek, Tjinonongo Kamburona, SW Kuhn, Ewan Lombard, Jekonia Swartz, Kapangurua Tjiposa, Ivan van Staden, Alexander Volschenk. Afrigter, Mika Mutumbe. Spanbestuurder: Simoney Janse van Rensburg.
o.12 (Kaapstad, 17-20 Desember)
Waldo Human (kapt.), Franko Bergh, Johan du Plessis, Cobus Esterhuyzen, Romanus Johannes, Antinus Mangundu, Clive Raines, Rawick Scott, Christo Smit, Max Voges, Wilco Wilken, Charl Wilson. Afrigter, Lauritz Haccou. Spanbestuurder: Nolene Winborn.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie