Frustrasie met nuwe leerplan
Selfs met erkenning van die regering se begrotingsknyp moet Jan Publiek wonder of dit nodig is dat die toepassing van 'n nuwe leerplan in graad 10 met verskeie haakplekke moes afskop.
Eers tydens konfrontasie met feite op grondvlak, is vertragings in dele van die land met die lewering van handboeke erken.
Want solank ons nie 'n probleem erken nie, bestaan dit nie? Met die keersy van die munt dat ons dit ook nie kan begin oplos nie. Deursigtigheid word gepredik, maar nie uitgeleef nie.
Maar ons wil hê elke klaskamer in die land moet op dag een volstoom begin werk.
Waar ouers versoek is om uit eie sak vir 'n paar duisend dollar se handboeke op te dok – en elders – verdamp die mite van “gratis onderwys” opnuut soos mis voor die son.
Ja, ouer boeke moet gebruik word waar dit kan. Maar die syfers wys gemiddeld vyf nuwe boeke is vir elke kind bestel.
Hoekom oënskynlik nou eers 'n inspeksie om op hoogte van verspreiding te kom? Die aflewering en inspeksie moes al in 2018 afgehandel gewees het om die beste wegspring te verseker.
Vir onderwysers om opsommings te maak (sodat hul nie kopiereg skend nie) kos ekstra tyd, en vir die skool (ouers) nog geld vir fotostate.
'n Mens kan maar net hoop die patroon herhaal homself nie met die nuwe hoërvlakleerplan vir graad 12 nie.
(Regstelling: In Maandag se hoofartikel is verkeerdelik gesê Namibië voer jaarliks meer as 30 ton druiwe na die buiteland uit. Dit is meer as 30 000 ton.)
So sê ander
19 Februarie 2019
Congress should block Trump's power grab on border wall
We've seen no shortage of norm-shattering behavior in the first two years of Donald Trump's presidency. But Trump's flighty declaration of a national emergency to build his border wall arguably inflicts the most lasting damage to our democracy.
It's not just because a wall is a terribly ineffective way to curb illegal immigration and drug smuggling. Nor is it because such a barrier would disrupt vibrant communities and fragile ecosystems across Texas' southern border.
Rather, Trump's brazen power grab to redirect money to his political priorities, bypassing Congress for the admitted purpose of expediency, is an assault on our system of government. The separation of powers is a defining feature of U.S. government.
Building a wall won't make America safer, especially if Trump disrupts the very foundation of our country to do so.
• STATESMAN

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie