Gedenkdiens sluit kuspad
Gedenkdiens sluit kuspad

Gedenkdiens sluit kuspad

Ronelle Rademeyer
Motoriste was gister warm onder die kraag toe verkeer vir langer as 'n halfuur opgedam het op die pad tussen Okahandja en Karibib waar die gedenkdiens vir die slagoffer van die massa-padslagting op 4 Desember gehou is. Ten minste 100 mense was teenwoordig by dié geleentheid om 14:00 waarvoor 'n tent in die middel van die pad opgerig was. Hierdie grubotsing het die lewens van tien mense geëis. Foto Xenia Ivanoff-Erb

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!