Geen besoekers by Katutura-staatshospitaal
Geen besoekers word tot verdere kennisgewing by pasiënte in die Katutura-staatshospitaal in Windhoek toegelaat nie. Die besluit is volgens die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste in die lig van die stygende aantal Covid-19-gevalle geneem.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie