Geen borgtog vir Noble en Dinath
Geen borgtog vir Noble en Dinath

Geen borgtog vir Noble en Dinath

Otis Finck
Otis Finck op Walvisbaai - Landdros Ilge Rheent het vandag in die Walvisbaai-landdroshof borgtog aan die vermeende kokaïeninvoerders, mnre. Grant Noble (36) en Azhar Dinath (62), geweier.

Die twee beskuldigdes het sigbaar geskok gelyk toe hulle hoor hulle moet vir die res van die verhoor in aanhouding moet bly.

Die saak is tot 29 November uitgestel.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer