Geen BTW op ingevoerde noodvoer

Verligtingsmaatreëls in die vorm van afgeskafte BTW op voer uit ander lande, het vir boere in werking getree.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die ministerie van finansies se beloofde tydelike afskaffing van BTW op noodvoer wat deur individuele boere vir hul vee ingevoer word, het in werking getree.Mnr
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer