Geen onraad
Geen onraad

Geen onraad

Audrey van der Westhuizen
Klagte
Ek's ’n kliënt van Old Mutual en wil die volgende weet. Hoekom moet Old Mutual jou van ’n "unknown" nommer bel? Wat skuil agter die onbekende nommer? Hulle wil hê dat ek my OMcard moet ingee om ’n ander te kry. Ek sien dan nie ’n fout met die ander kaart nie? Ek het nie geld in die bank wat julle met "unknown" nommers moet steel nie. Ek het my laaste geld uit Bank WHK getrek en sal dit onder die grond bêre. Fluit, fluit, my storie is uit!

Reaksie:
Quinten Potgieter, Business Market­ing Manager of Old Mutual writes:
The request to replace existing OMCARDS is a legislative requirement. All bank cards in Namibia must be chipped cards. We are therefore contacting all our loyal customers to facilitate this replacement.

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!