Geen sterftes, 21 nuwe gevalle
Geen sterftes, 21 nuwe gevalle

Geen sterftes, 21 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-19-sterftes bly op 3 995, terwyl 21 nuwe gevalle gister aangeteken is. Dit is 'n positiwiteitskoers van 4,8% en sluit drie leerlinge, een student en een gesondheidswerker in. Die aktiewe gevalle staan op 2 827 waarvan 64 in die hospitaal en vyf in die ICU is. Tot op hede het 432 976 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 367 481 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97%.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!