Geen sterftes, 36 nuwe gevalle
Geen sterftes, 36 nuwe gevalle

Geen sterftes, 36 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die totale getal Covid-19-sterftes bly op 3 995, terwyl 36 nuwe gevalle gister aangemeld is. Dit is 'n positiwiteitskoers van 2,9% en sluit 15 leerlinge van verskillende skole in. Die aktiewe gevalle s taan op 2 708 waarvan 61 in die hospitaal en vyf in die ICU is. Tot op hede het 434 330 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 368 434 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97%.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!