Geen tronkstraf vir horingsmokkelaar

Die Chinese man wat op die Internasionale Lughawe O.R. Tambo in Johannesburg met 18 renosterhorings gevang is, is in Suid-Afrika gevonnis.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Die Chinese burger Ye Zhiwei (29) wat 18 renosterho­rings deur die Internasionale Lughawe Hosea Kutako via Johannesburg na Hongkong probeer smokkel het, het
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer