Geen verdere getuies in Kora-verhoor
Geen verdere getuies in Kora-verhoor

Geen verdere getuies in Kora-verhoor

Ellanie Smit
Ellanie Smit – Verrigtinge in die Namibiese Toerismeraad (NTB) se eis van N$23,5 miljoen teen eienaars van die mislukte Kora-musiektoekennings is gister tot 31 Mei uitgestel.

Net die NTB se mnr. Digu //Naobeb het getuig.

Regter Herman Oosthuizen het ‘n versoek geweier dat die stigter van die skouspel, mnr. Ernest Adjovi, virtueel via Zoom getuig. Hy kon nie na die land reis vir die saak nie. Sy eedsverklaring sal ook nie oorweeg word nie.

‘n Statusverhoor sal plaasvind nadat die rekords getranskribeer is en die partye moet ook vooraf hul argumentshoofde liasseer.

//Naobeb het gister ten sterkte ontken die regering het die NTB gedwing om die kontrak met Mundial Telecom SARL te onderteken.

Lees ook die berig op bl. 4.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!