• Tuisblad
  • Plaaslik
  • Geingob aanvaar Swartbooi se bedanking, stel nuwe adjunk aan

Geingob aanvaar Swartbooi se bedanking, stel nuwe adjunk aan

Jo-Mare Duddy Booysen
Jo-Maré Duddy - Pres. Hage Geingob het vandag mnr. Bernardus Swartbooi, die voormalige adjunkminister van grondhervorming, se mondelinge bedanking amptelik aanvaar, het Staatshuis pas in ‘n verklaring gesê.
Terselfdertyd is me. Priscilla Boois, tans die adjunkminister van armoede-uitwissing en maatskaplike welsyn, in Swartbooi se plek aangestel.
Dié aanstelling is onmiddellik van krag, sê Staatshuis.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!