Geingob betreur Annan
Geingob betreur Annan

Geingob betreur Annan

Augetto Graig
Die president van Namibie en nuwe voorsitter van SADC, dr. Hage Geingob, het aan die einde van die jaarikse streeksberaad van staatshoofde kennis geneem van die afsterwe van die voormalige sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, mnr. Kofi Annan.
"Die verlies van Kofi Annan, 'n voorbeeldige seun van Ghana, los 'n leemte op die Afrika vasteland, en die hele mensdom wat hy as dapper menseregte-bekamper met onmeetbare passie en vermoë gedien het," sê Geingob.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!