Geingob op pad na Kenia en Switserland
Geingob op pad na Kenia en Switserland

Geingob op pad na Kenia en Switserland

Denver Kisting
Denver Kisting – Pres. Hage Geingob gaan vandeesweek Kenia vir die eerste keer amptelik as staatshoof besoek.

Tydens dié drie dag lange besoek gaan die president samesprekings voer oor handel, beleggings en sakeooreenkomste.

Sy woordvoerder, dr. Alfredo Hengari, sê Geingob gaan ook Saterdag die eregas tydens die gasheerland se heldedagvieringe wees.

Geingob vertrek dan na Genève, Switserland vir die Verenigde Nasies (VN) se beraad oor handel en ontwikkeling se wêreldbeleggingsforum.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!