Geingob: Regering sal meer doen teen geslagsgeweld
Geingob: Regering sal meer doen teen geslagsgeweld

Geingob: Regering sal meer doen teen geslagsgeweld

Dani Booysen
In sy boodskap vir Menseregtedag en Vrouedag sê president Hage Geingob vroue speel ‘n noodsaaklike rol in die samelewing.
“Ons sal voortgaan om die stryd te verhewig teen die seksuele en geslagsgeweld wat teen vroue gepleeg word,” sê die staatshoof.
Die bemagtiging van vroue moet volgens Geingob op ‘n jong ouderdom begin om diepgewortelde diskriminasie te beëindig.
Hy het vroue ook geloof vir hul rol in die bekamping van Covid-19.
Geingob doen ‘n beroep om medeburgers om die onafhanklikheid van die regbank te beskerm en die beginsels van gelykheid en nie-diskriminasie te bevorder.
Alle lede van die gemeenskap moet volgens die staatshoof voel hulle het waarde, ondanks verskille met ander.
Hy sê die wêreld moet diplomasie en onderhandelinge inspan om oplossings vir die planeet se probleme te vind.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!