Geldknyp vertraag hervestiging

Volgens die ministerie van grondhervorming is N$6,1 miljard nodig om sy teiken vir 2020 te bereik om grond te bekom.
Catherine Sasman
Catherine Sasman - Die minister van grondhervorming, mnr. Utoni Nujoma, het gesê voorlopige werk is reeds gedoen vir die grondhervormingskonferensie wat volgens die president late
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer