Geliefde Daantjie Louw sterf
Die alombekende oom Daantjie Louw, sakeman en rugby-administrateur, is vandag by sy huis oorlede.
As stigter van die motorhandelaar Danlou Motors en jarelange president van Wanderers-rugbyklub het Louw diep spore getrap.
Sy gesondheid het egter die afgelope jare agteruit gegaan en hy het gevolglik sy betrokkenheid by beide Danlou Motors en Wanderers-rugby afgeskaal.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie