Geliefde sakeman sterf
Geliefde sakeman sterf

Geliefde sakeman sterf

Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht

’n Bekende en geliefde inwoner en sakeman van Karasburg het Vrydag in ’n hospitaal in Suid-Afrika gesterf aan beserings wat hy in ’n gewapende roof opgedoen het.
Die 63-jarige mnr. Tillian Walters is op Afrikadag (25 Mei) deur sy broer in sy huis gevind waar hy vasgebind in sy kamer gelê het. Walters was ten tyde van die voorval alleen by die huis.
Hy is per ambulans en vliegtuig na ’n hospitaal in Kimberley vervoer waar hy tot en met sy dood in ’n koma was.
Walters word op Saterdag 25 Junie uit die Katolieke Kerk op Karasburg begrawe.
Vir verdere navrae kan sy broer Andrew by 081 124 7526 geskakel word, terwyl Tillian se seun, Gershwin, by 081 273 1021 gekontak kan word. Walters word oorleef deur sy vrou, twee seuns, ’n dogter, vier broers en ’n suster.
Desmond Vries en Daniel Nuyoma is in verband met die aanval op Walters in hegtenis geneem. Hul borgtogaansoek is tot 21 Junie uitgestel en hulle bly in aanhouding.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!