'Geringe' ontsporing tussen Kombat en Grootfontein

Elvira Hattingh
TransNamib se woordvoerder, Abigail Raubenheimer, het bevestig 'n "geringe ontsporing" van twee tenkwaens het vandag tussen Kombat en Grootfontein plaasgevind. Die rede was die spoorlyn wat op plekke weggespoel het. Volgens Raubenheimer het die gebied laasnag swaar reënval ontvang, met die moontlikheid van nog swaar buie vandag.
"Die reënseisoen het 'n beduidende impak op TransNamib se werksaamhede gehad," sê Raubenheimer. Volgens haar is spanne uitgestuur vir die herstel- en rehabilitasieproses en sal die spoorlyn na verwagting vandag oopgemaak word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!