Gift of the Givers gaan in Indonesiu00eb help
Gift of the Givers gaan in Indonesiu00eb help

Gift of the Givers gaan in Indonesië help

Die Suid-Afrikaanse noodlenigingsorganisasie Gift of the Givers se noodreddingspanne het gister na Indonesië vertrek in die nadraai van ’n vernietigende aardbewing en tsoenami wat die land Vrydag getref het.

Gift of the Givers gaan help op versoek van pres. Joko Widodo van Indonesië.

Dr. Imtiaz Sooliman, stigter van Gift of the Givers, sê hulle gaan bystand aan inwoners lewer.

Sooliman het aan Netwerk24 gesê soek- en noodreddingspanne met hoogs gespesialiseerde toerusting, vergesel van ’n gekeurde groep noodreddingspersoneel, sal aanvanklik na Indonesië vertrek.

“Indien nodig, sal ’n groter mediese afvaardiging, ook met gespesialiseerde toerusting, ’n dag of twee later volg.

“Logistiek, diplomasie, die aankoop van belangrike voorrade soos water, kos, brandstof en medisyne, vervoer, veiligheid, en fynere bygewerkte inligting kry tans voorkeur ter voorbereiding van ons vertrek.”

Hy sê inligting oor die dodetal, die vermistes, beseerdes en oorlewendes wat vasgekeer is, word bemoeilik weens die ontoeganklikheid van die gebied.

“Die ontplooiing van ons ervare spanne in die hart van die ramp sal meebring dat inligting eerstehands bekom kan word.” – Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-09-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester City 2 vs 2 Arsenal | Brighton 2 vs 2 Nottingham Forest LaLiga: Real Madrid 3 vs 2 Deportivo Alaves | Valencia 0 vs 0 Osasuna | Sevilla 2 vs 1 Real Valladolid | Real Betis 1 vs 2 Mallorca | Rayo Vallecano 1 vs 1 Atletico Madrid | Villarreal 1 vs 5 Barcelona | Athletic Club 3 vs 1 Celta Vigo | Getafe 1 vs 1 Leganés SerieA: Atalanta 2 vs 3 Como | Inter Milan 1 vs 2 AC Milan | AS Roma 3 vs 0 Udinese | Monza 1 vs 2 Bologna | Fiorentina 2 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers English Championship: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers #N/A Currency: GBP to NAD 22.95 | EUR to NAD 19.21 | CNY to NAD 2.45 | USD to NAD 17.27 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.27 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.14 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.9 | USD to AOA 933.05 | USD to BWP 13.12 | USD to EGP 48.5 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1596.98 | USD to ZAR 17.27 | USD to ZMW 26.37 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1889.62 Up +2.40% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14282.71 Up +0.63% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31250.64 Up +1.23% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 661.09/OZ UP +0.11% | Copper US$ 4.46/lb DOWN -0.0087 | Zinc US$ 3 007.30/T DOWN 0% | Brent Crude Oil US$ 73.68/BBP DOWN -0.0204 | Platinum US$ 986.88/OZ DOWN -0.0015 #N/A