Gimnaste stal hul vernuf uit
Gimnaste stal hul vernuf uit

Gimnaste stal hul vernuf uit

Gimnastiek
Die Gimnastiekfederasie van Namibië (GFN) se tweede kwalifiserende kompetisie vir die jaar in ritmiese gimnastiek is onlangs by die SKW blou saal in Olympia aangebied wat die tuiswerf van Windhoek Ritmiese Klub is.

Altesame nege klubs met 267 gimnaste, insluitend agt spanne in groep­items, was in aksie. Die gimnaste het vanaf vlak 1 tot senior vlak meegeding.

'n Nasionale span van 43 gimnaste is aangewys om Namibië in Oktober by die SA Spele in Johannesburg te gaan verteenwoordig.

Die organiseerders bedank FNB Namibia wat die hoofborg van die geleentheid was.

Die gimnaste wat eerste plekke behaal het, was soos volg (gemiddelde punt):

Senior: Trusty Kavezuva (Windhoek Ritmies) 4.89

Junior: Shayna Schutte (Windhoek Ritmies) 8.69

Pre-junior: Angelina Namases (Ocean View) 4.34

Hoëprestasie 2: D'laine Olivier (Infinity) 6.21

Hoëprestasie 1: Lia Kufuna (Walvisbaai) 7.58

Vlak 10, Vyftien en ouer: Ndina Simon (Windhoek Ritmies) 5.48

Vlak 9, onder 11: Kenandjo Mupia (Windhoek Ritmies) 5.73

Vlak 9, vyftien en ouer: Lilian Steyn (Infinity) 3.70

Vlak 8, onder 11: Joy Lana Kabooy (Walvisbaai) 6.53

Vlak 8, onder 13: Miya Oosthuizen (Windhoek Ritmies) 5.92

Vlak 8, onder 15: Kayla Fortuin (Windhoek Ritmies) 7.48

Vlak 6 en 7, onder 9: Peya Kashaka (Windhoek Ritmies) 11.38

Vlak 6 en 7, onder 11: Augustine Everson (Walvisbaai) 12.12

Vlak 6 en 7, onder 13: Marlis Gerber (Windhoek Ritmies) 11.40

Vlak 6 en 7, onder 11: Kaylynn Klein (Windhoek Ritmies) 11.45

Vlak 6 en 7, onder 13: Madison Rust (Windhoek Ritmies) 11.85

Vlak 5, onder 9: Naomi Raad (Windhoek Ritmies) 10.93

Vlak 5, onder 11: Unotjari Kaurimuje (Windhoek Ritmies) 12.72

Vlak 5, onder 13: Karlie Keulder (Windhoek Ritmies) 12.15

Vlak 5, onder 15: Nina Hertz (Windhoek Ritmies) 11.92

Vlak 4, onder 9: Ina Mai (Windhoek Ritmies)12.52

Vlak 4, onder 11: Precious Kashima (Windhoek Ritmies)12.03

Vlak 4, onder 11: Janke Samuelson (Windhoek Ritmies) 12.03

Vlak 4, onder 11: Enya Burger (Windhoek Ritmies) 12.03

Vlak 4, onder 13: Ndapewa Ekandja (Windhoek Ritmies) 12.57

Vlak 4, onder 15: Camille Haubert (Windhoek Ritmies) 11.52

Vlak 4, vyftien en ouer: Layla Fourie (Windhoek Ritmies) 10.83

Vlak 3, onder 7: Megan v Schalkwyk (Ocean View) 12.03

Vlak 3, onder 8: Christina Theron (Walvisbaai) 13.15

Vlak 3, onder 9: Jara Reiff (Windhoek Ritmies) 12.63

Vlak 3, onder 10: Kechia de Koe (Walvisbaai) 13.35

Vlak 3, onder 11: Dimique Strauss (Windhoek Ritmies) 12.45

Vlak 3, elf en ouer: Talia Loock (Ocean View) 12.40

Vlak 2, onder 7: Taylor Fick (Windhoek Ritmies) 12.20

Vlak 2, onder 8: Danell Pesch (Windhoek Ritmies)13.45

Vlak 2, onder 9: Atjihe Kaukuetu (Pionierspark Ritmies) 12.85

Vlak 2, tien en ouer: Azelle van Rooi (Walvisbaai) 13.53

Vlak 2, onder 11: Genica Foelscher (Windhoek Ritmies) 12.70

Vlak 2, elf en ouer: Uno Hiiko (Windhoek Ritmies) 13.53

Vlak 1, onder 6: Kara Kok (Walvisbaai) 11.72

Vlak 1, onder 7: Jana Visser (Windhoek Ritmies) 12.28

Vlak 1, onder 8: Kaylisha de Wee (Walvisbaai) 12.85

Vlak 1, onder 9: Helen Gower (Pionierspark Ritmies) 13.23

Vlak 1, onder 10: Lova Feye Voesenek (Elite Ritmies) 12.95

Vlak 1, onder 11: Mutaleni Ellis (OVR) 12.70

Vlak 1, elf en ouer: Bethany (Elite Ritmies) 12.43

Kommentaar

Republikein 2025-04-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer