Glu00fcck wen Nobelprys vir letterkunde
Glu00fcck wen Nobelprys vir letterkunde

Glück wen Nobelprys vir letterkunde

Yandi Du Plessis
Die Amerikaanse digter Louise Glück is Donderdag as die wenner van die Nobelprys vir letterkunde aangewys.

Glück is tien miljoen Sweedse kroon ryker en bevind haar nou in die geselskap van skrywers soos Ernest Hemingway, Doris Lessing en Boris Pasternak, wat voorheen dié prys gewen het.

Dié prys word deur die Sweedse Akademie toegeken.

Die Suid-Afrikaanse skrywers Nadine Gordimer en J.M. Coetzee het ook voorheen dié prys ontvang.

Die benoemings word nie vooraf bekend gemaak nie, maar die wenners is vooraf in kennis gestel.

Kandidate wat vir die Nobelprys oorweeg word, word aanbeveel deur mense wat deur die Nobelpryskomitee uitgenooi word. ’n Skrywer kan nie haar- of homself benoem nie. - Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!