Gobabis Gymnasium tops in Omaheke
Gobabis Gymnasium tops in Omaheke

Gobabis Gymnasium tops in Omaheke

Dani Booysen
Bereken aan die hand van die getal 1-, 2- en 3-graderings in die graad 12-eksamen op hoër vlak (NSSCH) was Gobabis Gymnasium vanjaar die skool wat die beste in die Omahekestreek presteer het.

Die skool se uitslae was per abuis onder die Khomasstreek gelys, wat veroorsaak het dat hierdie data nie tydens die geoutomatiseerde berekening van die topvyf skole per streek in ag geneem is nie. Die rangorde vir Omaheke is as volg:

1. Gobabis Gymnasium

2. SS Wennie du Plessis

3. HS Gustav Kandjii

4. HS Epako
(Gewigte van graderings: 1 – 5 punte, 2 – 3 punte, 3 – 1 punt)

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!