Goeie nuus vir wilde perde
Die ministerie se bestuurplan erken dié perdebevolking se ongeskondenheid as noodsaaklik vir die diere se langtermynoorlewing.
Tanja Bause - Garub se wilde perde word eindelik as waardevol vir die toerismebedryf erken. Die ministerie van die omgewing en toerisme het onlangs hul wilde perde-bestuurplan uitg
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie